Freie Volksmission

Jesus Christus ist derselbe gestern, heute und in Ewigkeit. Heb.13.8

Sprache

Die Doop en die Nagmaal is bybelse verordeninge wat in die meeste van die formele en onafhanklike Christelike kerke beoefen word, hoewel elkeen dit doen op hul eie manier. Die oorspronklike praktyke van die vroeë Christendom het verlore geraak in die verloop van die kerk- geskiedenis. Kerk historici en hervormers het inderdaad vir jare gedebateer en selfs met geweld geveg óm dieselfde Woord, mét dieselfde Woord, maar nie daarin geslaag om terug te keer na die eenparige proklamasie en praktyke van die vroeë Gemeente nie.